Tom Waits

Tom Waits
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Waits in April 2007

Geboortenaam Thomas Alan Waits
Geboorte 7 Desember 1949 (1949-12-07)
Pomona, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Musikant, akteur en komponis
Aktiewe jare 1971–nou
Webwerf www.tomwaits.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Waits (7 Desember 1949 - ) is 'n Amerikaanse musikant, akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Down by Law (1986), Short Cuts (1993), Wristcutters: A Love Story (2006), en Seven Psychopaths (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy